top of page

Beginsels van Bybelstudie

Jan Hobbis gee die inleidende lesing tot die werkwinkel deur die beginsels uit te lig wat ter sprake is by Bybelstudie.

Eksposisie van Titus 1: 1 - 4

Irena Tippett gee as inleiding tot die werkswinkel, 'n verduideliking waaroor Titus 1: 1 - 4 gaan. 

Prakties 1 - Inleiding tot die Toolkit

In hierdie eerste praktiese lesing, word 'n inleiding gegee tot die gebruik van die Toolkit, en word die eerste paar stukke gereedskap verduidelik aan die hand van Titus 1: 5 - 16 deur Doreen Nortier

Staying on the Line

Bronwyn Short se lesing lig die kritiese belang daarvan uit om op die lyn van God se Woord te bly.

Prakties 2 - Toolkit

In hierdie tweede praktiese lesing, verduidelik Saartjie Anderson die gebruik van verdere gereedskap om die Bybel versigtig te bestudeer.

Text and Framework

Jan Hobbis bespreek die korrekte hantering van die Bybelteks in die lig van elkeen se raamwerke.

Travelling through the Cross

In hierdie uiters belangrike lesing, wys Bronwyn Short hoe om die Bybel te lees in die lig van die kruis.

Eksposisie van Titus 2: 1 - 10

Bronwyn Short bemoedig almal deur stil te staan by die boodskap van Titus 2: 1 - 10.

Please reload

Foundations of Bible Study - Jan Hobbis
00:00 / 00:00
Titus 1: 1 - 4 - Irena Tippett
00:00 / 00:00
Prakties 1 - Toolkit - Doreen Nortier
00:00 / 00:00
Staying on the Line - Bronwyn Short
00:00 / 00:00
Prakties 2 - Toolkit - Saartjie Anderson
00:00 / 00:00
Text and Framework - Jan Hobbis
00:00 / 00:00
Travelling through the Cross - Bronwyn Short
00:00 / 00:00
Titus 2: 1 - 10 - Bronwyn Short
00:00 / 00:00
bottom of page